![]() |
![]() |
Terra MSF
-
Bestaan uit 40 gram per liter (m/v) Krebssiklus sure in kalium vorm en 40 gram per liter fruktose (m/v).
-
Hierdie produk word gebruik vir blaarbespuiting met die doel om kalium opname te bevorder en om die brix (en energie) in die blaar te verhoog sodat phito-alleksiene geproduseer kan word vir ‘n blaar met meer weerstand teen insek en patogeen aanval. Met die verhoging van energie in die blaar word die fisiologiese aktiwiteit in die blaar verhoog wat plantgroei bevorder.
-
Hierdie produk word gebruik vir grondtoediening met die doel om kalium opname te bevorder .
-
Die pH van produk is 5,6.
-
Dit word ten sterkste aanbeveel dat die produk saam met Terra K Sil en Terra Cal Ac gebruik word vir blaarbespuiting vir beskerming teen patogene.
![]()
M.S.D. information (PDF format)

